
Omni Aanlyn Kasino
Omni Kasino Oorsig
Omni Aanlyn Kasino is een van Playtech sagteware se top presterende aanlyn kasinos, en die redes hiervoor is ooglopend. Hul welkom en geen deposito bonusse maak hul een van die aanlyn kasinos wat die meeste vir nuwe spelers offer. En die kasino speletjies wat hul aan spelers bied maak die hele ervaring van die kasino die moeite werd!
Wat hul ook baie aantreklik maak, is die feit dat spelers wat in Suid Afrikaanse Rand wil speel wel so kan doen - dis nie nodig om eers dit in Dollar of Pond te omskep voordat daar gespeel kan word nie. Hulle offer ook 'n verskeindeheid deposito metodes om so veel spelers van orals af te kan akkommodeer.
Spelers het die keuse van twee maniere om by Omni Aanlyn Kasino te speel, eerstens is die opsie van die kasino sagteware aflaai van die internet af, dit te installeer op jou rekenaar en dan te speel. Die ander opsie is om sommer direk van hul webblad af te speel met die kitsspeel opsie - albei met dieselfde speler rekening.
Bonusse & Promosies
Welkom Bonusse
Nuwe spelers by Omni Kasino kry 50 Gratis Spins op die progresiewe "Fire Blaze" reeks slot speletjies.
Daar is dan ook nog die 4 stap welkom bonus - kry tot en met 'n massiewe R20'000 deposito eweknie, en 120 gratis spins op die gewilde "Lil Demon Cash Collect" slot speletjie!
"Hot Seat" Promosie
Neem deel aan Omni se eksklusiewe "Hot Seat" promosie waar hoe meer jy speel, hoe groter jou kans is om tot en met R5'000 ($500) elke maand terug te kry!
Sagteware & Speletjies
Omni Aanlyn Kasino se speletjies word verskaf deur Playtech, wat een van die top (en oudste!) sagteware verskaffers is van kasino sagteware in die wêreld.
Dit kan gesien word aan die kwaliteit van die speletjies wat ge-offer word. Van die klassieke slotspeletjies, deur tot die baie populêre "Fire Blaze", die progressiewe "Age of the Gods" boerpot speletjies, tafel speletjies en vele ander wat aan spelers gebied word.
Die kitsspeel opsie by die kasino is uit die boonste rakke, en is toeganglik op basies alle toestelle - van mobiele fone, skoot rekenaars deur tot "desktop" rekenaars, ena alles tussenin!
In 'n Oogopslag
-
Sagteware
Playtech
-
Gevestig
1997
-
Hulp Opsies
24 uur per dag elke dag
>• E-Pos
• Kits Kletslyn
-
Tale
Engels
-
Aanvaarde Valuta
Rand, Euro, Amerikaanse, Kanadese & Australiaanse Dollar en Japanese Yen
-
Deposito Metodes
Krediet Kaart (VISA & MasterCard), Interac Online, paysafeCard, ecoCard, EasyEFT, Instadebit, bitcoin, Neteller, Skrill, Instant Bank Transfer, iDebit, myCitadel, Envoy, Bank Transfer, Internet Banking, Sofort Uberweisung, giropay, EPS, iDeal, eKonto, Multibanco, Boleto, DineroMail, Entropay, Yandex, Webmoney, uKash, wirecard
Speel Opsies
-
Aflaai
Laai die kasino se sagteware af, installer en speel
-
Kits Speel
Speel direk op Omni se webblad